Begin Lees – Hard Copy
R140,00
Begin Lees Vlak 1 is ontwikkel om ‘n sterk lees fondasie te bou. In vlak 1 behandel ons woorde wat kort vokale klanke het. Die leeskaarte word gebou uit woorde wat hulle kan klank en sigwoorde.Die gereelde repitiese en kort sinne bevorder vlotlees. Leerders bly gemotiveerd aangesien die kaartjies kort is voordat hulle na die volgende vlak beweeg. Ons het die kaartjies in klank-families gedeel om vlot lees te bevorder en jou Dino gemotiveerd te hou.Die pakekt sluit die volgende in:Daar is 19x vlot leeskaarte en 71x pirmaied leeskaarte.






Reviews
There are no reviews yet.