Graad 1 Wiskunde – Hard Copy
R150,00
Ons deel ons Graad 1 Wiskunde boek in die 4 kwartale. In elke kwartaal behandel ons getalbegrip, patrone, funksies en algebra, vorms en meting.Die konsepte stem ooreen met CAPS se uitkomstes. Ons sluit bladsye in wat gebruik kan word vir deurlopende assessering in die kwartaal. Die boek het 142 bladsye.











Reviews
There are no reviews yet.