Graad 1 Wiskunde

R75,00

Ons deel ons Graad 1 Wiskunde boek in die 4 kwartale. In elke kwartaal behandel ons getalbegrip, patrone, funksies en algebra, vorms en meting.Die konsepte stem ooreen met CAPS se uitkomstes. Ons sluit bladsye in wat gebruik kan word vir deurlopende assessering in die kwartaal.  Die boek het 142 bladsye.

SKU: graad-1-wiskunde
Category: , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 1 Wiskunde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Dino Kids