RRR Werkboek 1 – Hard Copy
R70,00
Skep blywende leergrondslae terwyl hulle jonk is met hierdie werkboek van 70 bladsye. Ons verken grootte, patrone, kleure, vorms, rigting en getalle. Ons fokus ook op visuele diskriminasie, en visuele afsluiting om die kinders voor te berei om te lees en skryf. Hierdie werkboek werk goed vir ouderdomme 3-4.











Reviews
There are no reviews yet.