Graad R Afrikaanse Werkboek – Hard Copy
R135,00
In ons Graad R Afrikaanse Werkboek fokus ons op ons enkel klanke, letterformasie en 3-letter woorde. Wanneer die kinders die basiese klanke ken en verstaan is hulle gereed om Graad 1 aan te pak wanneer hulle begin lees en speltoetse skryf. Die werkboek het 115 bladsye. Ons sluit ook ‘n klankkaart in.










Reviews
There are no reviews yet.