RRR Werkboek 2 – Hard Copy
R70,00
As jy van die eerste boek gehou het, sal jy beslis die tweede boek geniet. Hierdie werkboek het ook 70 bladsye. Ons dek konsepte soos hoeveelheid, gewig, kleure, grootte, patrone en vele meer. Gee jou kleinding vandag ‘n voorsprong. Hierdie werkboek werk goed vir ouderdomme 3-4.











Reviews
There are no reviews yet.